Martin Steyn
Alles voel verkeerd hier ...
'n Man staan op 'n brug, reg om te spring. 'n Geheimsinnige vrou verskyn snags langs die Knysna-meer. Twee tieners volg '…
Dis donker. Dis koud. Jy's alleen. En dis wanneer jy twyfel. Ná drie jaar in die Suid-Afrikaanse Polisiediens is konstabel Alex Steytler gewoond aan …
Read MoreWaarheen sal die donker spoor hom lei?
Hulle kry haar lyk in 'n veld. 'n Tienermeisie - verkrag, gemartel, vermoor. En sy's nie die eerste een nie. Ad…
As die dood onverwags en gewelddadig kom, is dit regtig beter om vinnig, sonder lyding, saam te gaan? Het die meeste mense nie daardie oomblikke nodi…
Read More
'n Hele boek uit 'n vrou se perspektief? Is jy nou heeltemal kêns?
Waarskynlik, want ek het onder andere ook 'n week lank valsnaels gedra, my kop gesk…
Die wêreld is nie meer 'n goeie plek nie. Dis maar net hoe dit is.
“Ek het jou seun. Moenie die polisie bel nie. As julle alles doen wat ek sê, sal ek…