Irma Venter
Ami het geweet die dag gaan kom dat sy moet afskeid neem van Paul de Jager, die afgetrede polisiegeneraal wat met mening teen alzheimers baklei het. …
Read MoreAlex het 'n teorie oor chaos. Waar hy ookal gaan, volg dit hom. Dis hoekom hy joernalis geword het en hom nou in Tanzanië bevind. By 'n troue iewers …
Read MoreMosela Mosholi, 'n ou vriendin uit haar tronkdae, bel Sarah Fourie halfvier op 'n koue wintersoggend wakker. Sy moet nóú kom, Kaapstad toe - 'n vlieg…
Read MoreDertig jaar gelede is Johan Botha lewenslank tronk toe gestuur vir die moord op drie tienermeisies. Terminaal siek en pas vrygelaat, vra hy misdaadjo…
Read MoreLiela Oloffson het alles wat die meeste mense begeer. Skoonheid, roem, en 'n blink loopbaan as aktrise. Maar dan verdwyn sy een Vrydagnag en die poli…
Read More