Irma Joubert
Hierdie boek sal binnekort beskikbaar wees en kan vooruit bestel word.
Tussen oorloë, tussen families, tussen wêrelde.
Getoë as 'n kampkind tyden…
Sy’s ʼn boeremeisie, hy ʼn Jood. ʼn Boerejood, ja, maar nogtans ʼn Jood. Vir hulle liefde is daar geen toekoms as hulle dit nie self skep nie. Terwyl hul…
Read MoreOp die vooraand van WO1 ontmoet die ryk, beskermde 14-jarige Hildegard von Plötzke van Oos-Pruise 'n student genaamd Gustav uit Duits-Suidwes. Hoewel…
Read More
Ver wink die Suiderkruis speel af midde-in die wurgende depressie in 1933 - ses jaar voor die Tweede Wêreldoorlog. Kate Woodroffe is die dogter van d…
Die tienjarige Katrien Neethling, kleindogter van Kate en Bernard uit Ver wink die Suiderkruis, hoor oor die radio die polisie skiet op betogende sko…
Read More’n Dogtertjie uit die Oos-Pruisiese adel, ’n liefdelose ma, ’n pa wat omgee – wel, meestal. Só begin Hildegard se verhaal.
In 1914, toe die donker wol…
Read MoreIn 1939 bars die oorlogbom in Europa. Drie miljoen kinders word uit Londen ontruim na veiliger gebiede. Een van hulle is die sesjarige Charles Smith,…
Read MoreDie vroulike hoofkarakter, Gretl, se ouma was 'n Jodin wat met 'n Duitser getroud is. Haar ma was dus half-Joods en haar pa patrioties Duits. Sy en h…
Read More