Chris Karsten
Wanneer Harry asemskep tussen sy omswerwinge deur Afrika, kom kuier hy by sy geliefde ma in Johannesburg. Gusta is veral na aan sy hart ná sy pa haar…
Read More“Daar is spore doodgevee. Iemand het die opdrag gegee vir wat met daai vyf moet gebeur. En ek wil weet wie.”
Daar is raaisels wat spook by Wim Kellerm…
Op die vooraand van speurder Arrie Dogh se aftrede beland ’n oënskynlik doodgewone inbraaksaak op sy lessenaar. En wanneer hy begin ondersoek in…
Read MoreElla Neser en Lou Pepler werk weer saam as private ondersoekers. Maar die dag voor Ella op pad is Brugge toe, daag ’n familielid van Lou se eks op en…
Read MoreEen aand in 1914 word Koos de la Rey op pad na ’n rebellie noodlottig gewond. Die teiken was die bendelid William Foster. Dat De la Rey in die s…
Read MoreDie polisie soek na 'n reeksmoordenaar. Die eerste lyk word vasgebind aan 'n paal met 'n papie in haar toegewerkte mond. Die lyke wat volg is elk op …
Read More