Kristel Loots
In haar grootwordjare in die laat tagtigs dra vroue skreeuhelder neonkleure, skouerkussings en groot hare. Maar nie háár aanneemma nie en ook nie Kai…
Read More- Lucy Lombaard dra XL-klere in 'n eeu waar vrouelywe soos kodestrepies lyk. Om dan nog vir SARS te werk dra nie juis by tot haar gewildheid nie. Maar …
Zia doen haar bes om "funky" te lyk met tweedehandse ontwerpersklere. Maar 'n ander vrou se rok pas nie aldag aan haar lyf of in haar lewe nie.
Ouma B…
Zoe is 'n bevryde vrou. Wel . . . soort van. Haar ma en Swietie-pie, 'n brak sonder 'n pedigree, kritiseer haar graag - verál Zoe se losloop-leefstyl…
Read MoreDixie speel wedding planner terwyl sy eintlik dink die huwelik is 'n siek grap, en dat alle mans losers is. Haar ware liefde het weggekom en sy nutte…
Read MoreKristel Loots is bekend vir haar fyn humorsin en besondere vermoë om haar karakters uit te beeld.
Hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van Kris…
Jacomien wag al haar lewe lank op eendag om waarlik gelukkig te wees, net om met 'n donderknal te besef 'eendag' is hier, eendag is nóú ...
Jacomien s…