Kinderboeke

All items Winskopies Kinderboeke Tweedehandse boeke Binnekort Kookboeke Chanette Paul Rudie van Rensburg Mariel le Roux Kristel Loots Dibi Breytenbach Peet Venter Irma Joubert Irma Venter Santie van der Merwe Deon Meyer Chris Karsten Sarah du Pisanie Nadia de Kock Helena Hugo SD Fourie Bets Smith Madelein Rust Helena de Kock Karin Brynard Annemari Coetzer Annelie Botes Lerina Erasmus Leon van Nierop Isa Konrad Elsa Winckler Jeanette Stals Francine Rivers Wilna Adriaanse Carla van der Spuy Hans du Plessis Frans Marx Jo Nesbo Wilbur Smith Lee Child Danielle Steel Lesley Pearse Bettina Wyngaard Lien Roux-de Jager Marita vd Vyfer Joanne Jowell Sidney Gilroy Carel van der Merwe Jeanne Goosen Adriaan Snyman Deneys Reitz Tinus Viviers Etienne van Heerden Christine le Roux Kerneels Breytenbach Christelike boeke Chris Schoeman Johan Jack Smith Erla-Mari Diedericks Lize Albertyn-du Toit Stefaans Coetzee, Alita Steenkamp Waldimar Pelser Susan Cilliers Susan Coetzer Dana Snyman Christine Barkhuizen le Roux René van Zyl Nataniël Kortverhale Albert Blake Martin Steyn Madelie Human Kate Finch Dina Botha Anzil Kulsen, Nadine Blom Rozaan de Wet Tobie Wiese Jan van Tonder Bill Briston Sophia Kapp Tienerboeke Juanita Aggenbach Pieter van Jaarsveld Lucia Prinsloo Anita du Preez Nie-fiksie Amore Bekker Tania Smit Victor E. Frankl Carina Stander Leermiddels Vita du Preez Jeanette Ferreira Elsa Joubert Pieter W. Grobbelaar Andre Kruger Anel Heydenrych François Bloemhof Deborah Steinmair Fransjohan Pretorius Ben Viljoen Jana Marx Magdaleen Walters Esther Verhoef Jodi Picoult Elsa Hamersma Antoinette Venter Elsa Winckler Magda Fourie Willem Krog Irna van Zyl Madré Marais Jan Spies André le Roux Jaco Wolmarans Griet Op de Beeck Ani Katz PG du Plessis Nathan Trantraalv Anoeschka von Meck Jan Huisamen Elsa Hamersma Lodewyk G. du Plessis Cecilia Nortje Henriëtte Linde-Loubser Anita du Preez Cynthia Robertson Maggie Jooste Rika Cloete
Oupa Olivier weet van niks. Ouderdomsgroep 6 - 9

Oupa Olivier het baie seëls. Hy vertel ook lekker stories oor die seëls. Maar Stian kom agter Oupa Olivier vergeet baie dinge. Stian se sussie en boe…

Read More
Dierehotel Omnibus (6 - 9 jaar)

Drie stertswaai-lekker stories uit die dierehotel!
Goeie nuus vir jong diereliefhebbers: Die gewilde Dierehotel-reeks is nou vir die eerste keer in 'n…

Read More
Bybelliedjies vir Kleintjies en Kleuters

Op die hakke van Liedjies vir Pikkies en Peuters (2017) volg vroeëkindontwikkelingspesialis Gertie Smit se nuwe boek met 40 oorspronklike Afrika…

Read More
Liedjies vir pikkies en peuters

Hierdie liedjieboek bestaan uit 40 versies uit die gewilde Rympies vir pikkies en peuters, deur Gertie Smit getoonset. Die boek bevat musie…

Read More
Z is vir Zackie 1 - Die rowwe resies - Ouderdomsgroep 6 - 9

Zackie en Vincent is baie opgewonde oor die skool se kaskar-resies. Maar Anton, die skool se boelie, het 'n splinternuwe kaskar. En hy het 'n nare pl…

Read More
Z is vir Zackie 2 - Die padda-poets - Ouderdomsgroep 6 - 9

Zackie en Vincent ontdek 'n grillerige padda in die tuin. En hulle kry 'n briljante plan. Hulle gaan die padda skool toe vat om die tweeling skrik te…

Read More
Z is vir Zackie 3 - Die beste boomhuis - Ouderdomsgroep 6 - 9

Zackie en Vincent bou 'n boomhuis. Zackie se suster en haar maat wil ook daarin speel. Sal hulle die meisies uit hul boomhuis kan hou?

Die oorspronkli…

Read More
Z is vir Zackie 4 - Die perfekte pizza -  Ouderdomsgroep 6 - 9

Zackie en Vincent kan nie wag om die heerlike pizza by die mark te proe nie. Maar hoe gaan Zackie keer dat Anton hulle pizza opeet?

Die oorspronklike …

Read More
Z is vir Zackie 5 - Die pretpark  -  Ouderdomsgroep 6 - 9

Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers - en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat he…

Read More
Z is vir Zackie 6 - Die tent-avontuur

Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers - en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat he…

Read More
Z is vir Zackie 7 - Die woeste toertjie -  Ouderdomsgroep 6 - 9

Zackie en Vincent is baie opgewonde! Hulle gaan aan 'n fotokompetisie deelneem. Vincent het sy pa se kamera geleen. Hulle moet 'n mooi foto neem. Die…

Read More
Z is vir Zackie 8 - Die slymerige slakke  -  Ouderdomsgroep 6 - 9

Mevrou Langenhoven se tuin is vol slakke! Zackie en Vincent besluit om die slakke te vang. Dit is groot pret! Boonop kry hulle 'n beloning. Mevrou La…

Read More
Showing items 1-12 of 74
Click here to contact us on WhatsApp