Irma Venter

All items Winskopies Kinderboeke Tweedehandse boeke Binnekort Kookboeke Chanette Paul Rudie van Rensburg Mariel le Roux Kristel Loots Dibi Breytenbach Peet Venter Irma Joubert Irma Venter Santie van der Merwe Deon Meyer Chris Karsten Sarah du Pisanie Nadia de Kock Helena Hugo SD Fourie Bets Smith Madelein Rust Helena de Kock Karin Brynard Annemari Coetzer Annelie Botes Lerina Erasmus Leon van Nierop Isa Konrad Elsa Winckler Jeanette Stals Francine Rivers Wilna Adriaanse Carla van der Spuy Hans du Plessis Frans Marx Jo Nesbo Wilbur Smith Lee Child Danielle Steel Lesley Pearse Bettina Wyngaard Lien Roux-de Jager Marita vd Vyfer Joanne Jowell Sidney Gilroy Carel van der Merwe Jeanne Goosen Adriaan Snyman Deneys Reitz Tinus Viviers Etienne van Heerden Christine le Roux Kerneels Breytenbach Christelike boeke Chris Schoeman Johan Jack Smith Erla-Mari Diedericks Lize Albertyn-du Toit Stefaans Coetzee, Alita Steenkamp Waldimar Pelser Susan Cilliers Susan Coetzer Dana Snyman Christine Barkhuizen le Roux René van Zyl Nataniël Kortverhale Albert Blake Martin Steyn Madelie Human Kate Finch Dina Botha Anzil Kulsen, Nadine Blom Rozaan de Wet Tobie Wiese Jan van Tonder Bill Briston Sophia Kapp Tienerboeke Juanita Aggenbach Pieter van Jaarsveld Lucia Prinsloo Anita du Preez Nie-fiksie Amore Bekker Tania Smit Victor E. Frankl Carina Stander Leermiddels Vita du Preez Jeanette Ferreira Elsa Joubert Pieter W. Grobbelaar Andre Kruger Anel Heydenrych François Bloemhof Deborah Steinmair Fransjohan Pretorius Ben Viljoen Jana Marx Magdaleen Walters Esther Verhoef Jodi Picoult Elsa Hamersma Antoinette Venter Elsa Winckler Magda Fourie Willem Krog Irna van Zyl Madré Marais Jan Spies André le Roux Jaco Wolmarans Griet Op de Beeck Ani Katz PG du Plessis Nathan Trantraalv Anoeschka von Meck Jan Huisamen Elsa Hamersma Lodewyk G. du Plessis Cecilia Nortje Henriëtte Linde-Loubser Anita du Preez Cynthia Robertson Maggie Jooste Rika Cloete
Skarlaken

Afgetrede polisieman Jaap Reyneke vra Sarah Fourie, 'n rekenaargenie met 'n kriminele rekord, om die raaisel rondom die dood van sy peetdogter, Janie…

Read More
Sondebok

Adriana vra Ranna en Alex om onder die dekmantel van joernalistiek die storie van 'n jong vrou onder haar beskerming te ondersoek. Dit bring hulle op…

Read More
Skoenlapper

Alex het 'n teorie oor chaos. Waar hy ookal gaan, volg dit hom. Dis hoekom hy joernalis geword het en hom nou in Tanzanië bevind. By 'n troue iewers …

Read More
Skrapnel

'n Opwindende nuwe spanningsverhaal deur die skrywer van Skoenlapper. Journalis Alex Derksen verdwyn terwyl hy 'n storie oor 'n mynsindikaat dek. Sy …

Read More
Sirkus

Dis die laat tagtigs in Johannesburg. Adriana van der Hoon is agtien. Haar aktivis-pa het jare lank oorsee geld vir die Education Trust ingesamel, en…

Read More
Sondag

Sondag. Oukersaand. Ná 'n inbraak by die Stables Estate in Pretoria-Oos word sakeman Lafras van Zyl vir dood agtergelaat. Die res van die Van Zyl-ges…

Read More
Sewe-en-veertig

Mosela Mosholi, 'n ou vriendin uit haar tronkdae, bel Sarah Fourie halfvier op 'n koue wintersoggend wakker. Sy moet nóú kom, Kaapstad toe - 'n vlieg…

Read More
Click here to contact us on WhatsApp