Z is vir Zackie 7 - Die woeste toertjie -  Ouderdomsgroep 6 - 9

Z is vir Zackie 7 - Die woeste toertjie - Ouderdomsgroep 6 - 9

R 80

Zackie en Vincent is baie opgewonde! Hulle gaan aan 'n fotokompetisie deelneem. Vincent het sy pa se kamera geleen. Hulle moet 'n mooi foto neem. Die beste foto's kan groot pryse wen! Maar om 'n goeie foto te neem is glad nie so maklik as wat dit lyk nie. Zackie besluit om sy skaatsplank te gaan haal vir die beste aksiefoto ooit! Maar Anton, die boelie, het ander planne ... Oor die reeks Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers - en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleur-illustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees! 

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp