Z is vir Zackie 3 - Die beste boomhuis - Ouderdomsgroep 6 - 9

Z is vir Zackie 3 - Die beste boomhuis - Ouderdomsgroep 6 - 9

R 80

Zackie en Vincent bou 'n boomhuis. Zackie se suster en haar maat wil ook daarin speel. Sal hulle die meisies uit hul boomhuis kan hou?

Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers - en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleur-illustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp