Z is vir Zackie 2 - Die padda-poets - Ouderdomsgroep 6 - 9

Z is vir Zackie 2 - Die padda-poets - Ouderdomsgroep 6 - 9

R 80

Zackie en Vincent ontdek 'n grillerige padda in die tuin. En hulle kry 'n briljante plan. Hulle gaan die padda skool toe vat om die tweeling skrik te maak. Maar toe Anton die padda in die hande kry, is daar groot moeilikheid! Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers - en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp