Z is vir Zackie 1 - Die rowwe resies - Ouderdomsgroep 6 - 9

Z is vir Zackie 1 - Die rowwe resies - Ouderdomsgroep 6 - 9

R 80

Zackie en Vincent is baie opgewonde oor die skool se kaskar-resies. Maar Anton, die skool se boelie, het 'n splinternuwe kaskar. En hy het 'n nare plan om seker te maak dat Zackie en Vincent nie die resies wen nie.

Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers - en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp