Gratis aflewering bo R700
Waar bloed kruip Marieta Carrick

Waar bloed kruip Marieta Carrick

R 299

Met haar aankoms by Noordeberg Hospitaal is Lola Anley opgewonde om aangewys te word as een van die top- mediese studente wat blyplek in die gesogte Straumann Huis kry. Maar dan vind sy uit sy bly in die kamer van ’n student wat vermoor is.
In die Straumann Huis begin vreemde dinge gebeur. En dan keer die ontstellende drome oor haar tweelingsuster terug . . . Om al die spoke ter ruste te lê móét sy Asher Parker se moord oplos – snder dat iemand die waarheid oor haar verlede ontdek.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.