Volmaan Omnibus -  Ouderdomsgroep 10 - 12

Volmaan Omnibus - Ouderdomsgroep 10 - 12

R 170

Vir die eerste keer verskyn vyf van Jaco Jacobs se gewildste grilstories saam in een boek:
Troetelgedrog
Tande
Nag van die monsters
Nagvlerke
Voelers

'n Onderwyseres wat op volmaannagte in 'n weerwolf verander. 'n Speelding wat allerhande vreemde dinge begin aanvang. 'n Eksperiment wat jou in 'n insek laat verander. 'n Vakansieplaas waar reuse-vlermuise snags buite rondvlieg. En 'n grillerige monsterfliek waaruit jy nie maklik ontsnap nie.

Kry jou flits uit, kruip onder die komberse in en maak gereed om lekker te ril en te gril met hierdie GROOT en GRILLERIGE versameling stories.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp