Vergete leuens
R 280
Die 5de boek in die LEUENS reeks deur Roux-De Jager.
Die forensiese psigofisioloog Kalli Krynauw se brein word tot die uiterste beproef. Moorde is in 'n deftige klub vir gesellinne gepleeg. Hoe het die moordenaar ingekom en hoe het hy dit reggekry om die meisies te oorrompel? Baie vrae, min antwoorde.
Customer reviews
No reviews yet.