Van vrees na vrede. Hoe my ongeneeslike kanker my leer leef het Madelein Rust

Van vrees na vrede. Hoe my ongeneeslike kanker my leer leef het Madelein Rust

R 270

As jy met 'n terminale siekte gediagnoseer is, het jy twee keuses: Bly lê of jy staan op en doen wat die siekte en die wêreld nie van jou verwag nie. In hierdie dapper, praktiese boek ondersoek geliefde skrywer Madelein Rust hoe om te leef, nou dat sy besig is om dood te gaan. Sy benader haar komende dood op ’n praktiese manier en gee tot 'n lys Bybelverse om jou te versterk en te troos. Madelein trek as't ware die dood se angel, vir haarself maar ook vir die siek persoon en hulle geliefdes.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp