Trompie Omnibus 3

Trompie Omnibus 3

R 150

Trompie die kragman
Trompie die hartedief
Trompie die held

In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit! 

Die ondeunde Trompie het 'n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word!

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp