Tot die dood ons skei

Tot die dood ons skei

R 239

Wat dryf iemand om sy vrou of lewensmaat te vermoor? Hoe is dit moontlik dat ons, ná meer as 'n eeu van vroueregte, steeds daagliks hoor van skynbaar doodgewone mans wat hul vroue aanrand, vermink en vermoor? Bekende joernalis en skrywer Schalk Schoombie kyk indringend na dié verskynsel en maak aan die hand van talle gevallestudies skokkende bevindings. Tot die dood ons skei is 'n onrusbarende oopvlek van 'n misdaad wat skrikwekkend algemeen geword het.
 

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp