Gratis aflewering bo R700
Tippie doen Wiskunde, Boekpak JOSE PALMER   REINETTE LOMBARD

Tippie doen Wiskunde, Boekpak JOSE PALMER REINETTE LOMBARD

R 570

Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde beginsels in elke boekie.

Die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks fokus op die boustene van wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie-temas. Konsepte ingesluit in hierdie reeks is, getalbegrip 1 - 10, vorms en grootte. Ruimte, meting, patrone, tyd en geld asook storiesomme.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.