Studiewerkgids: Onderwêreld Graad 12 Huistaal

Studiewerkgids: Onderwêreld Graad 12 Huistaal

R 189

Hierdie studiewerkgidse is spesiaal saamgestel om leerders in Gr 12 te help om hulle voorgeskrewe letterkundewerk ten volle te verstaan en te geniet. Soos die naam sê, is dit nie net 'n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook 'n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek. Saamgestel volgens die KABV.

 

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp