Gratis aflewering bo R700

Stories uit Louis Leeu se bos Naomi van Schalkwyk

R 120

In die gedeelte van die bos waar Louis Leeu die koning is, is daar baie dinge aan die gebeur - party van minder belang, maar soms gebeur iets wat die hele trop en die ander diere se bestaan bedreig. 

🎨 Die boek bevat ook inkleurbladsye wat kinders ure se kreatiewe pret sal gee.
✨ Ideaal vir jong lesers ✨ Opvoedkundige stories met betekenisvolle lesse ✨

Share on

Customer reviews

No reviews yet.