Gratis aflewering bo R700
Stom Gode  Dibi Breytenbach

Stom Gode Dibi Breytenbach

R 120

Tweedehands - goeie toestand 

Die gode in Afrika is stom. En lui.
So byna is kolonel Aella O'Malley die ewigheid in gestuur. Nou sy is terug in Afrika se bos nadat sy in Avignon gaan aansterk het. Skaars is sy en haar Franse geliefde weer op haar tuisgrond of hulle word betrek by 'n ondersoek na kadawers wat in die veld gevind is. En dit word gou deur nog lyke opgevolg. Maar die beeld van 'n ander figuur het haar uit Avignon gevolg, diƩ van 'n straatkind wat Zoeloe praat en Afrikaans verstaan. Hoe het hy daar gekom, weet sy ma dit en hoe kry Aella die kind terug by die huis? Meer, wie was vir sy lot verantwoordelik? In Afrika se nat veld doem die antwoorde gaandeweg op en dit is afskuwelik.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.