Gratis aflewering bo R700
Spreuke vir kleingoed Wendy Maartens

Spreuke vir kleingoed Wendy Maartens

R 200 Sale R 220

Sagteband, 96pp

Geliefde kinderboekskrywer Wendy Maartens span saam met bekroonde illustreerder Zinelda McDondald om die mees gepaste tekste uit die boek Spreuke in kinders se taal lewend te maak.  Aangevul deur 'n leestukkie, iets om te doen en 'n gebed sal hierdie boek jou kind help om die kuns van die lewe aan te leer en ’n gedissiplineerde lewenstyl te handhaaf.

Spreuke vir kleingoed is 'n aanwins op enige kind se boekrak en sal 'n lewenslange liefde vir God se woord by jou kind kweek. 

Share on

Customer reviews

No reviews yet.