Skinder, seks & skemerkelkies Soekie Vogel
R 220
In Skinder, seks & skemerkelkies lig Soekie Vogel die sluier oor die donker geheime van vroetelpappie-jappies, sosiale vlinders, vryerige triljoenêrs, die horries van skorriemorries
en vele ander. Sy besin ook oor onder meer oorlewing in die betonoerwoud, sake van die hart en die natuur.
Customer reviews
No reviews yet.