Gratis aflewering bo R700
Skag Jaco Wolmarans

Skag Jaco Wolmarans

R 150 Sale R 385

1987. Spesmagte se Jos Fourie vergesel 'n skeepsvrag missiele in weerwil van wapensanksies toe hy CIA-oë op hom gewaar en wapengehalte uraan aan boord ontdek - gebeure wat hom sou teister op 'n moordende tog uit die Noordsee na 'n geheimsinnige Weermag-skag in die Kalahari-duine.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.