Skadukant

Skadukant

R 270

Die lyk van 'n vrou wat op die strand gevind word, ruk die rustige Murraybaai, veral wanneer dit blyk swanger vroue word geteiken. Dan word Deirdre O'Brien ook deur die gemaskerde moordenaar geteister. Sy word die prooi in sy kat-en-muis-speletjie. Hy wil haar knak en haar lewe steel; sy gaan dit nie toelaat nie.

 

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp