Gratis aflewering bo R700
Seisoen van sonde Chris Karsten

Seisoen van sonde Chris Karsten

R 225

Die polisie soek na 'n reeksmoordenaar. Die eerste lyk word vasgebind aan 'n paal met 'n papie in haar toegewerkte mond. Die lyke wat volg is elk op 'n nog meer bisarre wyse agtergelaat. Jack, 'n psigopaat, is stelselmatig besig om mense te elimineer vir sy enigmatiese meester, Minos. Die laaste slagoffers op Jack se lys het albei kontak gehad met die regeringsprojek Anthenor in die apartheidsjare - Wim as navorser en Portis as jong struggleleier.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.