Gratis aflewering bo R700
Saartjie Omnibus 4

Saartjie Omnibus 4

R 235

9 - 12 jaar

In hierdie omnibus, wat nog drie boeke van die gewilde Saartjie -reeks bevat, gaan Saartjie en Galpil 'n weddenskap aan om te sien wie is bang vir spoke, Saartjie besluit dat die Drie Muskiete 'n kliek moet vorm, die groepie vriendinne reel 'n hipnose-konsert en Saartjie kry 'n kêrel. Saartjie het 'n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word!

Share on

Customer reviews

No reviews yet.