Gratis aflewering bo R700
Reën vir Stofvlei Katherine Graham

Reën vir Stofvlei Katherine Graham

R 130 Sale R 255

Die tienjarige Elsie, oftewel Gogga, is 'n regte rabedoe wat eerder saam met die seuns op die plaas rondhardloop as om pop te speel soos haar perfekte sussie, Riette. Dit is die veertigerjare en daar is 'n Wereldoorlog wat woed, maar Elsie se grootste bekommernis is die droogte wat die gebied teister. Saam met haar gesin moet sy veg om hulle geliefde plaas, Stofvlei, te red. 'n Innemende, universele verhaal oor familie, kontrei en die natuur.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.