Professor Fungus 9 en die diepsee dilemma - Ouderdomsgroep 6 - 9
R 65 Sale
R 125
Bennie en Jenny is baie opgewonde toe een van professor Fungus se vriende hulle nooi om die diepsee in ’n splinternuwe duikboot te verken – op soek na ’n geheim-sinnige dierasie. Maar in die donker dieptes onder die see loop dinge onverwags skeef ...
Customer reviews
No reviews yet.