Professor Fungus 8 en die BreinDrein eksperiment -  Ouderdomsgroep 6 - 9

Professor Fungus 8 en die BreinDrein eksperiment - Ouderdomsgroep 6 - 9

R 65 Sale R 125

Bennie en Jenny is baie opgewonde toe hulle uitvind professor Fungus het ’n prys gewen. Hulle kan nie wag om saam met hom na die oorhandiging te gaan nie. Maar iets is nie pluis nie. Waarom tree mense by die wetenskap-ekspo skielik so vreemd op? En wat gaan met die stad se toilette aan?

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp