Professor Fungus 7 en die jelliemonsters van Mars -  Ouderdomsgroep 6 - 9

Professor Fungus 7 en die jelliemonsters van Mars - Ouderdomsgroep 6 - 9

R 65 Sale R 125

'n Toestel wat boodskappe tot in die ruimte kan stuur? Bennie en Jenny dink dis 'n BRILJANTE idee! Hulle kan nie wag om professor Fungus se nuutste uitvinding te toets nie. Maar dan kry hulle 'n nare verrassing uit die buitenste ruim ...

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp