Professor Fungus 5 en die dino-avontuur -  Ouderdomsgroep 6 - 9

Professor Fungus 5 en die dino-avontuur - Ouderdomsgroep 6 - 9

R 125

Dis net ’n kwessie van tyd ... voor iets jou byt! Bennie en Jenny kan hulle oë nie glo nie. Professor Fungus se groot droom het waar geword. Hy het ’n tydmasjien uitgevind! Maar sal dit regtig werk? Daar’s net een manier om uit te vind ...

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp