Professor Fungus 4 en die skrikwekkende snotzilla - Ouderdomsgroep 6 - 9
R 125
Hou jou sakdoek gereed! Bennie en Jenny is bekommerd. Professor Fungus het verkoue, maar hy wil nie ophou werk nie. Dan gebeur daar egter ’n ongeluk in sy laboratorium ... en ’n MONSTERVERKOUE word in die strate losgelaat!
Customer reviews
No reviews yet.