Wilna Adriaanse Omnibus 1

Wilna Adriaanse Omnibus 1

R 250

'n Ongewone belegging
Alleenvlug
Die reuk van verlange

Georgina Walters besluit om die kinderoppasser vir drie kinders te wees in 'n Ongewone belegging. Die kinders se pa dink sy is nie opgewasse vir haar taak nie. 

Francis Malan se verbintenis met die enigmatiese joernalis Michael Alheit is veronderstel om slegs platonies van aard te wees in Alleenvlug. 

Dr. Josslyn Neethling sien vroualleen om na 'n sendinghospitaal in Die reuk van verlange. Dan daag haar eerste liefde, dr. Adam Berkowitz, daar op.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp