Oupa Olivier weet van niks. Ouderdomsgroep 6 - 9

Oupa Olivier weet van niks. Ouderdomsgroep 6 - 9

R 135

Oupa Olivier het baie seëls. Hy vertel ook lekker stories oor die seëls. Maar Stian kom agter Oupa Olivier vergeet baie dinge. Stian se sussie en boetie lag vir Oupa daaroor, maar Stian gee nie om nie. Hy help liewer sy oupa onthou.
Eendag besluit Stian dat hy en Oupa Oliver dieretuin toe moet gaan. Hulle het so lekker rondgeloop, dat nie een van hulle twe later kon onthou waar die uitgang is nie ...

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp