Gratis aflewering bo R700
Opwipsprokie: Hansie en Grietjie

Opwipsprokie: Hansie en Grietjie

R 245

0-6 jaar

Hardeband 

12pp

Herontdek die tydlose verhaal van Hansie en Grietjie met hierdie betowerende opwipboek! Hansie en Grietjie verdwaal in die woud en kom op 'n liplek-lekkergoedhuisie af. Maar alles is nie pluis nie . . . 

Pragtige 3D-illustrasies sal jong lesers en volwassenes boei. Elke dubbelbladsy is 'n nuwe avontuur wat jou nooi om Hansie en Grietjie se slim planne te aanskou. Hierdie interaktiewe boek is perfek vir enige boekrak en kombineer klassieke storievertelling met lieflike illustrasies.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.