Op die agterpaaie

Op die agterpaaie

R 259

Dana Snyman, seker Suid-Afrika se gunstelingreisskrywer, beskryf sy eie lewensreis en die ongebaande weë waarop hy hom al begeef het. Dana soek na die ware Weskus, kuier by die Karoo se karretjiesmense, jaag pylreguit deur Boesmanland, sit in Lutzville se kroeg, en ry selfs ' n Harley - op Colesberg. Uiteindelik gaan hy huis toe, in sy Valiant, en herkou aan die lesse van die langpad. Heerlik vermaaklik, dog diep menslik.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp