Onse Vaders

Onse Vaders

R 295

'n Huisroof loop skeef in 'n miljoenêrsbuurt van Stellenbosch. Die slagoffer, 'n aantreklike rooikopvrou, se vernielde lyk word ná skool deur haar kinders ontdek. Kaptein Albertus Markus Beeslaar besoek dié pragtige Bolandse dorp van gewels, geld en wyn en word teen sy sin betrek by die moordondersoek.

 

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp