Onder die radar - Stories uit ons land

Onder die radar - Stories uit ons land

R 239

Dana Snyman is een van Suid-Afrika se mees geliefde en geleesde skrywers. In dié bundel skryf hy weer met sy kenmerkende humor en patos oor die lewens van gewone mense, mense wat onder die radar leef, ly en liefhet. Die boek is in drie afdelings verdeel: Stanings, Oordenkinge en Reise.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp