'n Tuin vir Tessa

'n Tuin vir Tessa

R 195

Tessa het die perfekte lewe; haar man Altus se besighede doen goed en haar seuns is goeie kinders. Sy woon in 'n pragtige huis in 'n spogbuurt. Haar tuin is haar stukkie hemel, haar skuilplek, die plek waar sy troos soek en kry. Die laaste tyd begin Altus se stiltes haar pla. Wie of wat sit daaragter? En beteken dit dat sy haar tuin sal moet prysgee?

Sagteband, 288pp

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp