'n Man van min belang
R 269
Op 'n fynbosplaas in die Langkloof word vier jongmense se oorskot deur 'n boer oopgeploeg. Onder dié wat antwoorde soek, is die amper afgetrede joernalis Luther en die struggle-veteraan Mosman. Mosman is direkteur van 'n obskure intelligensieafdeling, bemoeid met die identifikasie van die oorskot van dié wat verdwyn het tydens die doodsnikke van apartheid, en die opsporing van hul moordenaars. 'n Naam in 'n sprokiesboek lei hulle na Luca Thom, en na die jaar toe Luca sy pa verloor het.
Customer reviews
No reviews yet.