'n Gelukkige kind

'n Gelukkige kind

R 219

Met vandag se kennis van neurowetenskap kan ons kinders grootmaak om gelukkige en positiewe mense te wees. Dr Pieter van Jaarsveld begelei jou deur goed begronde navorsing om jou kind se brein te verstaan en reg te bedraad met oefeninge en speletjies sodat jou kind 'n gelukkige, gebalanseerde en florerende grootmens kan word. 

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp