'n Ander vrou se rok

'n Ander vrou se rok

R 240

Zia doen haar bes om "funky" te lyk met tweedehandse ontwerpersklere. Maar 'n ander vrou se rok pas nie aldag aan haar lyf of in haar lewe nie.
Ouma Betta probeer van Zia 'n goeie Afrikanervrou maak sodat sy nie soos haar ma uitdraai nie. Haar kêrel verkies ook 'n ordentlike vrou wat nie skandes maak nie . Toe Zia se onderwysloopbaan ineenstort, hou Karel hom skaars.
Dan begin Zia by 'n nuwe plek met kreatiewe idees werk. Haar baas kies sy meisies om by sy dasse te pas, maar Zia kan nie ontken dat daar iets opwindends tussen hulle aan die gebeur is nie.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp