My eerste klanke: Die see
R 260 Sale
R 280
Ontdek die see met regte dieregeluide!
Bring die see huis toe met vyf pragtige geluide wat die klanke van die see vasvang. Van walvisse wat sing en pikkewyne wat plons, tot seemeeue wat raas - jong verkenners sal keer op keer na hierdie boek terugkeer.
Met foto's en fassinerende feite oor seeskilpaaie, jellievisse, seekatte en meer, moedig hierdie boek beide visuele en ouditiewe leer aan. Dis perfek om kinders se woordeskat uit te brei en 'n egte liefde vir die see te bevorder.
Customer reviews
No reviews yet.