Gratis aflewering bo R700
My eerste 100 woorde Vian Oelofsen

My eerste 100 woorde Vian Oelofsen

R 200 Sale R 220

0-6 jaar

Hierdie pragtige prente-woordeboek bevat honderd eerste woorde om uit te ken, hardop te sê en te lees. Vir kleintjies wat net begin praat, is dit ’n opwindende kyk- en geselsboek; vir kinders wat al begin lees, is dit propvol interessante woorde en prente; en sodra hulle begin skryf, word dit ’n stimulerende spelboek. Dit bied ’n rykdom bekende dinge uit ’n Afrikaanse kind se leefwêreld – ’n uitstappie na die winkels, ’n braai, ’n verjaarsdagpartytjie, die plaas, slaaptyd, en nog vele meer.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.