Gratis aflewering bo R700
Moord op Pofadder  Charné Kemp

Moord op Pofadder Charné Kemp

R 310 Sale R 330

Die skokkende verhaal agter Suretha Brits se meesterplan en die kontrak op haar man

Wat dryf ’n beeldskone jong ma van drie daartoe om haar man wreed te laat vermoor? Waarom wou Suretha Brits só graag van haar Leon ontslae raak?
Danksy inligting uit die binnekring van vriende, familie en mense ná aan die polisie-ondersoek, sit die joernalis Charné Kemp die stukkies van die legkaart bymekaar en vertel die volle verhaal van die opspraakwekkende huurmoord op die geliefde Pofadder-hotelbaas.
’n Boeiende ware misdaadverhaal wat draai om geld, diamante, Krugerrande, seks en verraad.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.