Mooier as Marilyn

Mooier as Marilyn

R 219

Desiree de Lange betrap haar man, Vincent, by Gloria. Toe beland Gloria op Desiree se drumpel. Liz, Vincent se eerste vrou, en sy dogter, Caz, is ook daar. Christine, Desiree se beste vriendin, het self iets op die hart. Boonop kry Desiree ’n werk waar sy moet bak en brou, en die chemistry tussen haar en kollega Steve bereik gou kookpunt. Sy moet nou kophou, want vyf vasberade vroue op ’n missie van vergelding is onmoontlik om te stuit. 

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp