Moenie met ’n prinses mors nie!

Moenie met ’n prinses mors nie!

R 129

In ’n koninkryk ver, ver weg maak ’n trol ’n groot gemors en almal (veral die ridders) is baie bang vir hom! Ontmoet drie vasberade, vreeslose prinsesse met wie niemand sal wil mors nie in hierdie avontuur vol gruwelike gevare, slim streke en dodelik danspassies! ’n Boek wat wys dat meisies alles kan doen wat seuns doen, en dalk nog beter!Moenie met ’n prinses mors nie!

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp