Gratis aflewering bo R700
Moederland  Madelein Rust

Moederland Madelein Rust

R 330

In Junie 2070 skenk die 27-jarige Jenesis Baron geboorte aan 'n tweeling in haar woonstel in Xin Xianggang. Maar swangerskap sonder 'n toestemmingspermit van die owerhede is taboe, en die pasgeborenes word deur generaal Ben Wagner uitgesnuffel en aan die MediBot oorhandig. Genadedood noem hulle dit. Want, sĂȘ die regering, daar is nie genoeg kos, water en blyplek vir almal nie. Moederland bied 'n fassinerende blik op die toekoms. 'n Puik nagevorsde, aksiebelaaide riller.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.