Gratis aflewering bo R700
Malan & Coetsee Reeks 05: My naam is Legio  Madelein Rust

Malan & Coetsee Reeks 05: My naam is Legio Madelein Rust

R 320

Malan & Coetsee Privaat Ondersoeke se hulp word ingeroep om die moordenaar te vind van 'n afskuwelik geskende lyk. Dit neem doktor Renata Malan, 'n forensiese sielkundige, en haar vennoot en vertroueling, Stefan Coetsee, nie lank om vas te stel 'n reeksmoordenaar het toegeslaan nie. Vir hierdie moordenaar gaan dit egter meer oor die voorafgaande marteling as die slagoffers se dood. Dat hulle sterf, is trouens 'n “ongeluk” en die afgryslike martelmetodes stem ooreen met Middeleeuse tegnieke om demone uit te dryf.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.